Check hom

2015 Public holidays in SA. Ons beplan jou leave vir jou, pappie!

In Watkykjy Tips deur griffin1 Eiertjies

Vandag is die tweede laaste dag van 2014 en as jy by die werk sit terwyl jou kollega’s hulle eie poepe onder die duvets lê en snuif , het ons dalk goeie nuus vir jou. Hulle is nie by die werk om hulle leave vir 2015 in te sit nie. Jy is. Ons het die perfekte gids vir jou oor …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin2015 Public holidays in SA. Ons beplan jou leave vir jou, pappie!