Check hom

Die Pretoria skou (Twee jong dames se ontberinge innie wille weste van Snor City)

In Snotstories deur griffinRek jou bek

(deur PMS) Ons het ‘n stalletjie gehad by die “Internasionale Pretoria Skou 2000”. Heavy duur: 8900 skille vir 12 dae. Daar is vir ons belowe dat daar 350 000 voete gaan deurkom. Waarvan 10 000 busse vol skoolkinders en gestremdes sonder koopkrag sou wees. Wat ‘n pot kak! As die statistieke omgedraai was sal ek nie verbaas wees nie. Ons …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Pretoria skou (Twee jong dames se ontberinge innie wille weste van Snor City)