Check hom

Score ‘n Powermat megaftertjie

In Kompetisie deur griffin17 Eiertjies

So elke nou en dan word Watkykjy en tjommies uitgenooi na events en launches toe met die hoop dat ons iets daaroor sal mention oppie sait. Ons word omgekoop met persente, kos, drank en mense om ons dronkgatte weer veilig by die huis te kry. ‘n Week terug was weer een van daai aande en ons is sommer huistoe gestuur …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScore ‘n Powermat megaftertjie