Check hom

Watkykjy nuus round-up. Boko Haram, brandgwap en ATM liefde.

In Wat is nuus? deur griffin1 Eiertjies

Boko Haramaarjykankakpraat Mense is fokken simpel, veral as dit kom by telefoontjie speel oor die interwebs. Altyd 'n gebreekte boodskappie wat gewoonlik hand-aan-hand gaan met oordrewe reaksies. Dit was ook die geval met al die kak wat tans in Nigeria afgaan met Boko Haram, die terries wat oor die 200 skooldogters ontvoer het. Laptop en smart phone activists pop orals …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy nuus round-up. Boko Haram, brandgwap en ATM liefde.