Check hom

Wat pomp julle?

In Kompetisie deur griffin32 Eiertjies

Hierie twee krimpies (in die foto onder) is gevang pomp buitekant ‘n winkel in Florida. Hulle lyk soos mense van Florida in die Wes-Rand af, maar hulle is eintlik van Florida in die overseas af. George Pomfret en Brenda Prothero. Hmmmm … Pomfret en Prothero. Klink of hulle dalk buddy cops kan wees in ‘n zef porno weergawe van CSi. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat pomp julle?