PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa. So wie kry Oktober se PK? Wel, die politieke wêreld se eie Elvis… die …
PK van die maand: Oktober 2017 – Carl spineless fokken Niehaus
Share dit faktap
PK van die maand: Mbkaks, Razmatazz, minister of Beyoncé. Daai ou.
PK van die maand: Augustus 2016 PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa. Wie is die derde ontvanger van hierdie gesogte …
Share dit faktap