NASA POES Project Manager

In Spec-takel deur griffin3 Eiertjies

Raait mense, ons het al hieroor gepraat, so ek sal dit nou maar opsit en klaarkry, want lyk my nie julle gaan ophou tot ons NASA se POES project manager hier op Watkykjy aan julle bekend stel nie.   Gurumaguaffi skryf: Dit is seker al oud, maar ek dink dit sal mooi saam gaan met Die Antwoord se nuutse tune. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNASA POES Project Manager