Al ooit gewonder wat daai creepy IT ou wat saam met jou werk doen na werksure? Kanse is goed hy sit naweke ook heeldag voor sy PC by die huis, speel World of Warcraft, kyk kak baie NCIS of kap draties oor jou suster of tjerrie se Facebook fotos (want jy het hom mos accept op Facebook, al werk julle …
Share dit faktap