Check hom

Merry Krismis! Geniet Rolbees se kick-ass Kersfees playlist!

In Rolbees Reviews deur griffin

Rolbees het vir ons almal ‘n moerse lekker playlist vir Kersfees gaan staan en opstel. Ons het hom gisteraand uitgetoets met so paar tjommies vir ons jaarlikse buddy get together en daar is ‘n hele paar lekker surpises in die mix! Dis ‘n interessante, onverwagse lys van 71 songs wat  presies 4 ure cover, so jy kan hom vandag of more tydens …

Share dit faktap
griffinMerry Krismis! Geniet Rolbees se kick-ass Kersfees playlist!