Hierdie music video kom sommer met ‘n trigger warning vir seizures. Heirdie tune, The death of Death, is sommer ook die title track van hulle nuwe album wat in Maart vrygestel is. Nog nooit van Playgrounded gehoor nie? Moenie worry nie, ek ook nie, maar hierdie brasse is al vir meer as 15 jaar lank aan die gang en hulle …