Check hom

Khloe Terae – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Khloe Terae se ma was ‘n Versace model. so dis te verstane waar haar looks vandaan kom. Sy het by die Playboy Club in Cancun, Mexico begin werk toe sy 18 was en later ‘n Playboy PLaymate geword in lande soos Griekeland, Romania, Venezuela en Suid-Afrika. In fact, sy was in 2014 Suid-Afrika se Playmate of The Year, so gaan …

Share dit faktap
griffinKhloe Terae – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Shelby Chesnes – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Shelby Chesnes is in Florida (die Amerika ene, hoor?) op Valentine’s Day in 1991 gebore. As kind het sy altyd vir haar ma ge-pose. Haar ma was as amateurfotograaf heavy into haar hobby. Op skool het Shelby deelgeneem aan cheerleading kompetisies en na skool het sy haar eie spray tan besigheid begin. Dit is só ‘n Florida ding om te …

Share dit faktap
griffinShelby Chesnes – Woensdag se warm bokkie