Check hom

Jinger van Ukraine se metal het fokken dik deur Platteland gevloei!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Wat? ‘n Sold out metal show in Centurion? By Platteland? Dis mos ‘n Dutchie langarm jol? Is metal dan nie dood in elk geval nie? Of ten minste nou op life support nie? Die swak ekonomie, nie-bestaande winsgrense, die rand/dollar wisselkoers en gebrek aan belangstelling in ‘n land vol skape en slawe met eng musieksmake het sy tol geëis. Verstrengel …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesJinger van Ukraine se metal het fokken dik deur Platteland gevloei!