Check hom

Place – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag het ons weer bietjie ‘n kortfilm wat die gevoel van ‘n feature film  het. Lauren is opsoek na ‘n nuwe begin en trek in ‘n huis in saam met haar dogter en boyfriend. Daar is …

Share dit faktap
griffinPlace – kragtige kortes