Check hom

Jagluiperds en Volstruise is ook mense. Pikkewyne nie.

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Pikkewyne dink heeltemal te veel van hulleself en probeer soos mense loop en praat. Net omdat hulle daai fokken simpel suits aanhet. Hulle het nie eers hande nie. Freaks! Jagluiperds en volstruise. Nou dis fokken cool diere daai. Daar is nie juis groot verskille tussen mense, volstruise en jagluiperds nie, behalwe miskien dat mense hulle eie bier kan opmaak en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJagluiperds en Volstruise is ook mense. Pikkewyne nie.