Check hom

‘n Super wenner en ‘n groot fokken loser, Piet Van Zyl

In Sport deur Kaptein Kortbroek1 Eiertjies

Ons eerste #WatVapeJy Vape juice SuperBru-prys is deur baardbek, Geran Herbst van Pretoria gewen. Geluk, ou grote! Jy het so baie picks reg gehad dat ek so bietjie worry oor jou. Jou margins was ook insane! Dit was of luck, of jy moet minder rappie begin kyk en dalk vir jou nog ‘n paar hobbies kry. Geniet hom! Join ons SuperBru …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein Kortbroek‘n Super wenner en ‘n groot fokken loser, Piet Van Zyl