Check hom

Moerse bargain. Spaar fokol.

In Spec-takel deur griffin6 Eiertjies

Hi Griff, Ek en my vrou doen mos die naweek groceries, toe spot ek hierdie twee signs by Pick and Pay. Ek wil hê jy moet asseblief vir al die watkykertjies vertel van hierdie specials by PnP, WANT JY KAN ‘n VOLLE R0.00 SPAAR!!! Let the savings begin! Oor en uit. Erwin Hierdie post is 66 keer in totaal gelees …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMoerse bargain. Spaar fokol.