Check hom

Pharmarama maak hom los …

In Snotstories deur Chopper Charlie

Kyk, Gezina is nie ‘n man se speelmaat nie. Dit besef ek weer een Saterdag toe ek en my goose deurskiet Pharmarama toe om ‘n voorskrif op te tel. Tot my bitter onsteltenis. En nou, dan Vader, ook tot julle s’n … Wat begin as onskuldige somersoggend draai lelik uit toe ek park voor die plek en onthou hoekom ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharliePharmarama maak hom los …