Resident Alien is een van daardie reekse wat jy probably glad nie geweet het bestaan nie, en nog minder bewus was van die feit dat dit op ‘n comic book gebasseer is. Maar ek belowe jou, dis die reeks wat jy nou nodig het en jy gaan dit fokken gate uit geniet! Tod dusver is hierdie reeks die beste sci-fi …