Min of meer dertig idees en tips vir kerspersente

In Watkykjy Tips deur griffinRek jou bek

Fok shopping malls hierdie jaar. Nee, seriously, fok hulle pers! Ek het verlede geskip om online te shop en het alles last-minute gaan soek in Pretoria en Joburg se malls op die 24ste Desember. Dit was 'n Maandag en dit was 'n fokop. Daar is nogsteeds fokol persente gaan koop in die winkels vir hierdie Krismis en die kak slaan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMin of meer dertig idees en tips vir kerspersente