Check hom

PMS for dummies

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Meisie Ouens het nie 'n benul hoe erg PMS is nie. Nie ‘n fokken idee nie sê ek jou. As jy dink die kak wat jou kant toe kom as jou cherrie dit het is erg, try living through it. Jou mission vir die dag sal wees om enige iets te doen om dit nie af te pis nie. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraePMS for dummies