5 befokte crime & mystery thriller movies vir jou naweeklysie!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ek het op 5 befokte mystery en crime thriller movies afgekom wat perfek oor die naweek ingedruk kan word so tussendeur die FRanse F1 Grand Prix wat vandag om 14:00 afskop met  practice 1 gevolg deur practice 2 om 17:00 (ook vandag). Qualifying vind more plaas om 16:00 en uiteindelik gebeur die race self Sondag om drie-uur die middag. Die …

Share dit faktap
griffin5 befokte crime & mystery thriller movies vir jou naweeklysie!
Check hom

Bahrain was insane! Hier is Watkykjy se F1 predictions vir Saudi Arabia hierdie naweek.

In Movies en TV, Sport deur griffinRek jou bek

Die heel eerste F1 race van 2022 in Bahrain was die grootste onvoorspelbare fokop van die afgelope paar jare en dit was fantasties! Ek het jou verlede week my voorspelling gegee vir 2022 en ek skiem ek gaan daarby stick en kyk wat deur die  res van die jaar gebeur. Ek het byvoorbeeld gesê dat Kevin Magnussen fokken honger is …

Share dit faktap
griffinBahrain was insane! Hier is Watkykjy se F1 predictions vir Saudi Arabia hierdie naweek.