Check hom

Ek is ammal se pêl.

In Snotstories deur Super Deluxe 3000

Jinne, evil is die bliksems wat partytjie wielietjies, drank en mobile phone tegnologie uitgedink het. Ek het nou al time en again besef hulle gaan nie saam nie. Behalwe vir die obvious slaggate dat jy gehipnotiseer kan raak deur al die polyphonic ringtones na 'n mal aand van rondtrap in 'n diskoteek, is daar die added dilemma van 'n adresboek. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Super Deluxe 3000Ek is ammal se pêl.