Check hom

Nog ‘n week van befokte SA (en international) musiek onder kwarantyn!

In Rolbees Reviews deur griffinRek jou bek

Almal nog compos mentis? Ek het gisteraand ‘n baie interessante gesprek gehad met die akkedisse op my stoep. Nee, nie die Dennis broers nie. My reptiliese vriende het fassinerende teorieë oor hoe Covid-19 in ‘n Sjinese Laborotorium vervaardig is deur die Biker Mice from Mars deur 5G tegnologie te gebruik. Brain van Pinky and The Brain het sy research vir …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNog ‘n week van befokte SA (en international) musiek onder kwarantyn!
Check hom

Braai hierdie Vrydag saam met Watkykjy en Pedro Barbosa by jou eie huis!

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Pedro Barbosa kom oorspronklik van Maputo, Mozambique af, waar hy gebore is, maar hy bly al fokken lank in Pretoria. Hy is nie net een van die stad se gunsteling musikante maar  ook van van die hardwerkendste.  Jy sal hom by corporate functions kry, private functions venue launches, pubs, restaurante, klein gigs, groot gigs en by enige van die groot …

Share dit faktap
  •  
  • 4
  •  
  •  
  •  
  •  
    4
    Shares
griffinBraai hierdie Vrydag saam met Watkykjy en Pedro Barbosa by jou eie huis!
Check hom

Check hierdie Suid-Afrikaanse entertainers se creativity tydens lockdown!

In Kief musiek, Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Wel, die nasionale inperking is gisteraand verleng. What a time to be alive. Die infeksiekoers lyk redelik stabiel maar die sterftesyfers bly maar nog redelik hoog. Die slim mense wat op die National Corona Virus Command Council dien moes obviously ‘n paar moeilike besluite neem. Toets, toets, toets, een, twee, drie! Isoleer, isoleer isoleer! Dis ou Tedros (try jy maar …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
RolbeesCheck hierdie Suid-Afrikaanse entertainers se creativity tydens lockdown!
Check hom

Pedro Barbosa se nuutste album – Reborn

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ok, so ek review nie moerse baie kommersiële popmusiek nie, maar dis nie te sê dat ek dit nooit in my lewe geluister het of deesdae net soms luister nie. Baie van wat ek tans op die trefferlyste, radio of MTV hoor, klink net luigat, herhalend en uitheems vir my. Ek mors nie rêrig my tyd met tos musiek nie. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesPedro Barbosa se nuutste album – Reborn