Check hom

Mens moet soms selfspek ook verloor

In Spec-takel deur griffin

Hierie vrou, Dalene Fordham, het haarself gister misgis deur haar selfrespek te verloor in plaas van die spek wat daar om haar pens plak like nobody’s business. Hierdie storie is net so fokken absurd dat ek dit sou geglo het as hulle berig het dat sy vlermuise se koppe afgekou het soos Ozzy terwyl sy Meatloaf  se Bat out of …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMens moet soms selfspek ook verloor