Dis met 'n wrang glimlag wat ons almal die Patricia-Amor sage volg. Ons maak of ons nie omgee nie en skud ons koppe en lag terwyl ons die tjops omdraai voor dit brand. Maar diep binne-in maak dit saak. Diep binne-in hou almal van 'n prize fight en dis tyd om favourites te kies. In die rooi hoek… Patricia is …
Share dit faktap