Check hom

Moderne Dylan vibes met Passenger se Sometimes It’s Something, Sometimes It’s Nothing

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek gaan vandag fokus op ‘n baie spesifieke klank – a desolate folk sound within the broader sad folk sound, of so iets. Ek sal my bes probeer om nie te oorvereenvoudig nie… Dylan het dit seker maar famous gemaak met van sy eerste werke in die early sixties. Authentic acoustic tunes, real lirieke, dik melankoliese vibe. Hy het dit …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesModerne Dylan vibes met Passenger se Sometimes It’s Something, Sometimes It’s Nothing