Check hom

One night in PE – Paris Hilton geskraap vir zol by die sokker.

In Zefgatte in die nuus deur griffin

Paris Hilton het probeer zol rook by die sokker in PE se VIP section, toe skraap die pote haar. Ek hoop haar hondjie is weggesteek, want in PE sal hulle sommer selotape om daai outjie draai en hom ook naai. Hulle het haar Mount Rd polisiestasie toe gesleep en nog 'n rondkyk Rothmans stash in haar bus gekry. Shame. Ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOne night in PE – Paris Hilton geskraap vir zol by die sokker.