Hierdie doccie het reeds in Maart uitgekom, maar wat ons ons maak? ‘n Jaar het net 52 weke, so dis hoeveel keer ons oor bands post. Ongelukkig is daar maar ‘n ry waar almal wil aantree. Ons word nie darvoor betaal nie, so die muso’s moet maar soos by die Poskantoor in ‘n lang ry in die son of koue …