Check hom

Painted Flowers – Late Night Special (music video)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Hierdie mense beskryf hulle styl as “Music to canoe to”. Wat is hierdie band se vibe, wie is hulle en waar kom hulle vandaan? Die fok alleen weet. Soos ‘n tipiese Suid-Afrikaanse band is hulle te lui of deur die kak om hulle “about” section op hulle Facebook page met 147 followers te update of om ‘n proper website te …

Share dit faktap
griffinPainted Flowers – Late Night Special (music video)