Check hom

Dik fokken dubbel metal Donderdag! Overhex en Chaos Doctrine!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Chaos Doctrine het ons reeds twee maande gelede laat weet dat dié offerhande uit die vlamme van verdoemenis gaan ontsnap. Ons kon nie die naweek van die launch verby die boereworsgordyn kom en die Jukskei oorsteek na Johannesburg nie. So ek het maar gewag vir die regte geleentheid om daaroor te skryf.  Chaos Doctrine het verlede jaar Watkkykjy se ore …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesDik fokken dubbel metal Donderdag! Overhex en Chaos Doctrine!