Check hom

Vat Vyf! Week 9 van 2017 – Die La La Land fokop, PRASA en Spur se drive through

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1. Ek onthou in Standerd 5 toe ek ‘n briefie van Elsie Nienaber gekry het in die Aardrykskunde-klas waar sy toe allerhande suggestiewe voorstelle gemaak het van wat sy met my sou aanvang by die fietsloods na skool. Fok, twee van die woorde moes ek opsoek. Maar toe draai dit uit die briefie was eintlik bestem vir Gerhard Beukes, die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 9 van 2017 – Die La La Land fokop, PRASA en Spur se drive through