Check hom

WKJ? militêre vleuel hou annale vergadering

In Oppikoppi, Snotstories deur griffinRek jou bek

WKJ? militêre vleuel hou annale vergadering Eie korrespondent Saterdag, 15 April 2001 Anton L’Amour Bar, Oppikoppi ‘n Paar minute oor vier en die notorious klein bar word voller met ‘n paar karakters van dubious origin. Dis ‘n jaar sedert die stigting van die WKJ? militêre vleuel en tyd vir ‘n annale vergadering. Die atmosfeer is heel rumoerig en dis duidelik …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWKJ? militêre vleuel hou annale vergadering
Check hom

Stigting van die WKJ? Militêre Vleuel

In Oppikoppi, Snotstories deur griffinRek jou bek

Oppikoppi – Te midde van groot kontroversie is die hoogs gemobiliseerde militêre vleuel van wat kyk jy? gestig. Dit kom na ‘n periode van intense alkoholmisbruik en die verdagte idees wat daarmee saamkom. Mescal het vrylik gevloei en opruiende stemme het gedreun in die Anton L’Amour bar by Oppikoppi naby Northam. Tussen die hedonisme en anargie het sleutelpersoneel van dié …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinStigting van die WKJ? Militêre Vleuel
Check hom

Oppikoppi – Getrek 2000

In Oppikoppi, Snotstories deur griffinRek jou bek

Wit Krul, of te wel, Matupe (Tswana vir “poes”) het albei Oppikoppi’s moerse geniet. By Northam het hy Groinchurn, Brasse en Not My Dog gekyk. Almal het ass gekick. Not My Dog het mooi hase gehad. Hulle boude en tiete was veral mooi. Die res van die tyd moes hy drank aanry met ‘n moerse wit bakkie wat ‘n eerste, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOppikoppi – Getrek 2000