Check hom

Oppikoppi oorlewingsgids vir virgins

In Oppikoppi, Snotstories deur griffin34 Eiertjies

Deur M. le Roux – ‘n self-proclaimed coo-girl Al die karakters in die volgende beskrywing is vlees-en-bloed ‘mens’-mense (alhoewel hul name heel moontlik verkeerd gespel is). En díe kak het regtig gebeur. Hulle sê ‘moeder natuur sal voorsien’. Hulle praat kak. …Sadistiese fokkers! Moeder natuur skenk vir jou ‘n blank canvas met ‘n strepie snot op om jou metaforiese maagdevlies …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOppikoppi oorlewingsgids vir virgins
Check hom

Jagermeister, grifFin en Die Ben. So paar pointers vir Soppikoppi

In Oppikoppi, Snotstories deur griffinRek jou bek

  Ons skiet uit soos poprivets by die Koppi so 3 uur Vrydag mirrag. grifF mag op nie op Nasionale paaie ry oor festive dele van die jaar nie, so hy score lift saam met Mot en Pale Poes. Tente, drank, kos en water gelaai in die boot wat mens mette stok oophou as jy uitlaai. Watter mors van spasie, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJagermeister, grifFin en Die Ben. So paar pointers vir Soppikoppi

Oppikoppi: Willie Smit skud ons fondamente deur ons ornamente

In Oppikoppi deur Chopper CharlieRek jou bek

  Dit was aand en dit was more en toe is dit op ons – Oppikoppi se April jol op die plaas naby Northam. Sak daar mos ‘n lot Urbaanse skifgatte uit vir ‘n event wat menige volwassene laat huil het. Met plesier, that is. Met plesier. En hoekom presies dit so donners lekker was weet ek self nie. Miskien …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieOppikoppi: Willie Smit skud ons fondamente deur ons ornamente
Check hom

Oppikoppi Patrolliehond haar af

In Oppikoppi, Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Oppikoppi Patrolliehond haar af Chopper Charlie Sekere goed van Oppikoppi bly altyd dieselfde. Soos die feit dat jy altyd naby mense sal kamp wat oorspronklik genoeg is om Red Hot Chili Peppers, Metallica, Nirvana of The Offspring te speel. Of die feit dat ek elke keer op die eerste aand al my plakkies verloor. Vra vir Baby Jay. Ander goed …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieOppikoppi Patrolliehond haar af