Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae – Oppitrompi

In Bedonderde Donderdae, Oppikoppi deur griffin7 Eiertjies

More maats. Teen die tyd dat jy hierdie lees en as alles vlot verloop, is griff en Kaptein Kortbroek hopelik besig om in ‘n Ferrari California om ‘n race track rond te jaag en fokken nice foto’s en videos te neem. Ons was bietjie gedruk vir tyd omdat ons die res van die week fokken lekker goed moet doen terwyl …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Oppitrompi
Check hom

Nog so paar Oppikoppi video entries

In Kompetisie, Oppikoppi deur griffin14 Eiertjies

Hier is nog so paar entries wat ons ontvang het. Jy het bietjie meer as ‘n dag en ‘n half om hierdie befokte prys van vier tickets vir jouself en daai marabse wat jy jou vriende noem te score. Die groot koppies by Oppikoppi gaan oor die naweek na al die entries kyk en ons tune wie die finaliste is. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNog so paar Oppikoppi video entries
Check hom

Vrydag is die Oppikoppi kompetisie se cut-off

In Kompetisie, Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Hier is nog so paar entries wat ons ontvang het vir die Oppikoppi kompetisie waarin jy vier tickets na hierdie jaar se festival kan score. Tyd hardloop uit en die cut-off vir inskrywings is hierdie Vrydag twaalfuur. Opskud, die son trek water… Details hierso Shame, fokol mense het hierdie gelees…

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVrydag is die Oppikoppi kompetisie se cut-off
Check hom

So wie gaan die Oppikoppi kaartjies wen?

In Kompetisie, Oppikoppi deur griffin13 Eiertjies

Ons het ons inskrywings ontvang vir die Oppikoppi Unknown Brother kompetisie en dis nou gesluit. Ons los dit nou aan Oppikoppi oor om ons te tune wie die gelukkige wenner is van ‘n stel dubbelkaartjies, ter waarde van R1200 vir volgende week se fokken huge festival Julle sal uitvind wie die wenners is wanneer ons duik, later vandag… Ons gaan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo wie gaan die Oppikoppi kaartjies wen?