Watkykjy Noord en Suid het ‘n dag voor Oppikoppi aangebreek het in Pretoria vergader vir skriflesing en gebed, ‘n flou teetjie gedrink en vroeg gaan lallies. So skuins na agt die oggend het at least een van die vinnige VW’s (lang stories) deur Kreef Hotel se poorte gebars met ‘n gejuig en ons het stelling ingeneem by ons konferensietafel waar …
“Rock and roll will never die, it just needs to be played” – Watkykjy interviews Rival Sons
Rival Sons rocked South Africa for the first time ever at Oppikoppi Odyssey festival that took place from 7-9 August in Limpopo. Following hot on the heels of their recently launched album, Great Western Valkyrie, the band treated raucous revelers to their 70’s-inspired rock from the James Phillips Main Stage. We got to ask the Sons some quick questions backstage …
Ons gee vyf tickets weg na 2014 se Oppikoppi festival!
Fok, ons het amper van julle kokkelolle vergeet hierdie jaar. ‘n Man raak bietjie besig, ek sê. Dis weer daai tyd van die jaar wat almal skiem hulle is boere en optrek plaas toe. Om met musiek te gaan boer, jy sien? Ons het die tips vir Oppikoppi virgins al ge-cover, so gaan check dit hierso Dis hierdie jaar Oppikoppi …