Check hom

Albert Frost en ‘n moerse lekker sunset in Bantry Bay

In Kief musiek, Oppikoppi deur griffinRek jou bek

Net so meer as ‘n maand gelede toe ons Iron Maiden in die Kaap loop kokkenodge het,  het ons ook tyd gekry om met so paar van ons jommies in tannie Zille se kontrei uit te hang. Albert Frost was een van hierdie brasse en op ‘n stadium het daar ‘n lighbulb bo ons koppe verskyn: ons het skielik onthou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAlbert Frost en ‘n moerse lekker sunset in Bantry Bay
Check hom

Stuur vir ons jou Koppi bokkies

In Oppikoppi, Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Ons laat Woensdag se warm bokkies oorstaan na volgende week en gee vir julle so bietjie huiswerk. Stuur vir ons bietjie kiekies van die mooi mense wat julle by Oppikoppi gesien het hierdie jaar. Dis nie regtig ‘n kompetisie nie, maar kom ons gee maar twee Watkykjy shirts weg aan die twee beste submissions. Gaan kyk sommer hierso watter shirt jy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinStuur vir ons jou Koppi bokkies
Check hom

Mr Vos Vos, ek is fokken pê!

In Oppikoppi, Snotstories deur griffinRek jou bek

Hierdie jaar se Koppi was die jaar van die oordeelsfout gewees. Jirre, ek het kak beplan en lees verder, jong dame of heer, as jy hou van bietjie schadenfreude en dalk sommer ook uit my stupid fokken foute wil leer. Ek het vir die eerste keer tussen die stages ge-surface toe Poverty Of Ideals begin jol het en daar oopmond gestaan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMr Vos Vos, ek is fokken pê!
Check hom

Oppizombie

In Komix deur griffinRek jou bek

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 28,251 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOppizombie