Check hom

Hoe my lewe verander het sedert ek 4 dae gelede opgehou het met ROOK.

In Snotstories deur griffinRek jou bek

(ingestuur deurNico Olivier) Miskien is ek verkeerd, maar mense doen sekere goed wat my de bliksem in maak SEDERT EK LAAS ‘N SKYF GEHAD HET!! Soos wanneer iemand na sy horlosie toe wys as hy my vra wat die tyd is . Ek weet waar my horlosie is pêl. Waar de fok is joune?????? Wys ek na my voël toe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoe my lewe verander het sedert ek 4 dae gelede opgehou het met ROOK.