Check hom

Oooth – Loving You (official music video)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

So hier is vir jou bietjie so paar insigte waneer dit kom by local musiek en musiekvideos. Dis geen geheim dat daar nie zak in die industry is om rond te gooi nie maar home recording en DIY productions is besig om die norm te raak so daar is wel ‘n uitweg. Ek verstaan glad nie hoekom daar iets soos …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOooth – Loving You (official music video)
Check hom

So wat maak bands nou wat nie kan gig nie? Music videos?

In Kief musiek, Snotstories deur griffinRek jou bek

Kyk, die coronavirus het die entertainment industry fokken hard gepoes. Ek kan actually nie onthou wanneer laas ek ‘n band live gekyk het nie. O wag, ek kan. Dit was die Springloaded Festival op die plaas by Tweefontein Melkery, 25 September verlede jaar. Net meer as 4 maande gelede. Dis ‘n kwart van ‘n fokken jaar, gone! Dit was fokken …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo wat maak bands nou wat nie kan gig nie? Music videos?