Check hom

Oefen saam met poedels. Op drugs. Obviously.

In Fokken Zef Videos deur griffin16 Eiertjies

Hierie is right up there saam met die fokken double rainbow video. Glo dit of nie, maar die video is gemaak vir Panasonic vir die 2004 Athens Olympics. Het ek gese Athens Olympics? Sorry man, ek het bedoel die Acid Olympics. (shot Yo-Landi) Hierdie post is 81 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,461,561 …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOefen saam met poedels. Op drugs. Obviously.