Check hom

Olivia Holt – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Olivia Holt is een van die nuwe Disney generation kids wat dit nou, op 21-jarige ouderdom, deurbreek na grootmens- TV en moontlik sterk op pad is na movie-land toe ook. Of sy kan dalk full-on in die popmusiekwêreld ingaan soos tannie Britney, tannie Christina en oom Justin. Syhet reeds so half begin dabble daarin. As jy nie kinders het of …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOlivia Holt – Woensdag se warm bokkie