Check hom

The Oh So Serious sorg vir ‘n strategic ‘g’ in Hanover

In Kief musiek deur Kaptein KortbroekRek jou bek

The Oh So Serious het ‘n strategiese ‘g’ in Hanover gesit toe hulle die ander dag daar ‘n bietjie tunes gemaak het. Die 3 Darling Street babelas was egter een waaroor ek nie baie spyt is nie. Die show was next level befok en die kak wat ons na show gepraat het ook. Ek wens net ek kon meer onthou, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekThe Oh So Serious sorg vir ‘n strategic ‘g’ in Hanover
Check hom

Livingston, The Oh So Serious en Afrikaanse sokkie boktos. WHY?

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Livingston – Animal Soms is Karma is ‘n bitch. Soms vol pleasant surprises. Nadat ek moderne rock bands verlede week só beswadder het dat die see hulle nie kan afwas nie kom daar ‘n band oor my pad wat die pendulum weer heeltemaal na die ander kant toe swaai. Maybe is befokte rock musiek nog nie dood nie. Of maybe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesLivingston, The Oh So Serious en Afrikaanse sokkie boktos. WHY?