Check hom

Vleisdas se Nuuskas: Tuisnywerheid tannies reis vir liefdadigheid

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Llundudno, Weskaap Tuisnywerheid tannies. Jy het hulle al baie gesien in versteekte klein onbenullige winkelsentrums langs bloemiste, melk- en sapwinkels en destyds se Trustbank. Maar die tannies het besluit om los te breek van die sterotipering en naam en besigheid vir hulleself te maak. Alles in die naam vir liefdadigheid… Sowat 10 tuisnywerheid tannies van klein afgeleë dorpies het mekaar …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVleisdas se Nuuskas: Tuisnywerheid tannies reis vir liefdadigheid
Check hom

Vleisdas se nuuskas: Waterkloof seun ontsnap bomaanval in Irak

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Waterkloof, Pretoria Riko Rykgard, ‘n pas ingeskrewe Botaniese eerstejaarstudent by Tukkies het verlede week ‘n noue ontkoming gehad toe ‘n selfmoordbommer ‘n Tata bakkie vol plofstof by ‘n roudiens in ‘n groot grafsteen vasgejaag het, 45km noord van Baghdad. Bykans 14 mense het beswyk tydens die terreuraanval wat die media “Tata Infidels” gedoop het. ‘n Huilerige Riko het vanuit sy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVleisdas se nuuskas: Waterkloof seun ontsnap bomaanval in Irak