Check hom

Die Skynmaagde – Nou Met Ekstra Eensaamheid!

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Is jy besig om deur ‘n kak Maandag te worstel? Is jou baas ‘n poes? Is jy jou eie baas wat ‘n poes is? Wil jy beter voel binne slegs 15 minute deur die aanwending van die helende krag van Die Bybel piele Afrikaanse musiek?As jy nou dadelik optree en play druk op YouTube hierdonder, kan dit moontlik gebeur, teen …

Share dit faktap
griffinDie Skynmaagde – Nou Met Ekstra Eensaamheid!