WKJ het so rukkie terug virrie Brakke van Wolmer so paar vrae getune. Hieso is wat Lanie en Juan terug geblaf het. WKJ: Not My Dog loop na al 'n hele ruk soos stroop. Wat sou jy sê hou julle aan die gang? Lanie: Brannewyn en Coke Juan: Brannewyn WKJ: Wie se hond issit nou eintlik? Lanie: Nie myne nie. …
No sir, zis is NOT MY DOG.
Share dit faktap
Oppikoppi – Getrek 2000
Wit Krul, of te wel, Matupe (Tswana vir “poes”) het albei Oppikoppi’s moerse geniet. By Northam het hy Groinchurn, Brasse en Not My Dog gekyk. Almal het ass gekick. Not My Dog het mooi hase gehad. Hulle boude en tiete was veral mooi. Die res van die tyd moes hy drank aanry met ‘n moerse wit bakkie wat ‘n eerste, …
Share dit faktap