Check hom

Jack Parow – Stuck in Limbo ft Nonku

In jack parow deur griffinRek jou bek

Stuck in Limbo se video is verfilm deur Paul Ward tydens Jack Parow se Nag Van Die Lang Pette toer in die Benelux lande in Mei en Junie verlede jaar.  Dit vang so paar behind the scenes moments van sy shows daar tussen die Kaaskoppe. Parow fok weer Holland toe hier in die middel van 2015 rond en hierdie is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJack Parow – Stuck in Limbo ft Nonku