Check hom

No Friends of Harry – Fifteen Seconds Redux

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ons het vroeër hierdie jaar in Maart ‘n interview met Rob McLennan gedoen, net voor No Friends of Harry opgetree het by die Freakquency Transmission show by The Good Luck Bar en toe sommer ook ‘n hele paar ander cool bands ge-interview. Gaan check dit weer hier uit: http://www.watkykjy.co.za/2018/03/the-freakquency-transmission-groot-party-by-goodluck-bar-in-joburg-hierdie-vrydag/. Die Rolbees was daar en dit was ‘n befokte show gewees. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesNo Friends of Harry – Fifteen Seconds Redux