Check hom

Kom ons begin ‘n fokken punk band dan NO COMPLY ons. Hoekom? Want ons kan

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

No Comply EP Gaan check bietjie hierdie skatepunk band uit as jy van punk rock hou. Ek het hulle verlede Sondag live by Tonie se Birthday bash daar by die Wolmer Bush Lodge beleef. Wat ‘n fokken paartie was dit nie! Die was sit nog steeds so bang in die verste hoekie van my oordromme en crouch met bewerige hande …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesKom ons begin ‘n fokken punk band dan NO COMPLY ons. Hoekom? Want ons kan