Check hom

Nitro Circus was befok verby!

In Sport deur griffin1 Eiertjies

Nitro Circus in Joburg was fokken insane gewees! Amper te veel aksie vir die brein om te verstaan of in te neem. Die ouens het ook net voor die show heel verblydend aangekondig dat die crowd by FNB die grootste stadium crowd ooit was waarvoor hulle al daai insane tricks kom gooi het. Sold out, pappie. 35000 skreeuende, cheering fans, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNitro Circus was befok verby!
Check hom

Nitro Circus ticket wenners!

In Aankondigings deur griffinRek jou bek

Ons het ‘n hele fokken hoop entries ingekry van julle marabsies af om tickets te wen vir Nitro Circus se shows in Suid-Afrika. Ons deel graag hulle entries met julle. Die tickets sal spoedig hulle pad vind na julle inbokste toe en ons hoop julle is net so excited soos ons om die show te gaan kokkenodge. Verwag ‘n full …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNitro Circus ticket wenners!
Check hom

Nitro Circus! Joburg, Kaapstad, Durban! Score tickets!

In Kompetisie deur griffinRek jou bek

Kyk, pappie, Nitro Circus is oppad Suid-Afrika toe baie binnekort en hulle slat Joburg, Kaapstad en Durban. Dis heel moontlik die meeste aksie wat jy vir 'n adrenaline junkie, extreme sports fans of petrolkoppies kan voer in Zef-Afrika! Ons het mos nou al twee keer hieroor gepraat en ons praat nie fokken weer nie. Jy't moontlik kaartjies sien rond float …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNitro Circus! Joburg, Kaapstad, Durban! Score tickets!
Check hom

“Hey, we’re looking for people to jump this big ramp and we heard you were looking to do it in your wheel chair” – Wat Kyk Jy? interviews Wheelz from Nitro Circus.

In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

Nitro Circus is on their way to South Africa pretty damn soon and the cities of Cape Town, Joburg and Durban will finally get to see real danger, real close up and personal. I phoned up  Aaron Fotheringham (better known as Wheelz) and we had a little chat. And by “phoned up”, I mean I phoned the poor dude awake …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin“Hey, we’re looking for people to jump this big ramp and we heard you were looking to do it in your wheel chair” – Wat Kyk Jy? interviews Wheelz from Nitro Circus.