Check hom

Die Ninja se piel skud die interwebs in USA

In Die Antwoord deur griffin15 Eiertjies

Die Antwoord is besig om groot kak te maak oor die hele interweb. Amerika het hulle ontdek en dit gaan fokken mal. Watkykjy se server slat op die oomblik 220% traffic vir Februarie wat fokken rof is. Moenie worry nie, ons server sal nie ompoes nie. Ons maak soos die regering. Ons gooi geld na die probleem toe. Ons het …

griffinDie Ninja se piel skud die interwebs in USA
Check hom

Die Antwoord – Doosdronk, live by Tings in Snor Central

In Die Antwoord deur griffin5 Eiertjies

Smaak my ons kan nie van die drank en dronk topic afbly hierdie week nie. Iewers is daar ‘n groot skroef los. Ons het so bietjie Die Antwoord se Fok Sondag! party uitcheck hierie afgelope Sondag. By Tings ‘n Times. Daai rasta jol in Snor City. Ek het die hele gig afgeneem en sal een of ander tyd deur die …

griffinDie Antwoord – Doosdronk, live by Tings in Snor Central
Check hom

Die Antwoord slat ons met ‘n fresh tune.

In Die Antwoord deur griffin6 Eiertjies

Lekker nuwe lanie tune van Die Antwoord vars gepomp uit die slymkonyn. Hou dop, die nuwe fre$h futuristic tunes van die zeftigste rap crew gaan nou weer beginte inrol soos ‘n fokken fat cat Nigerian by ‘n dodgy casino my bru. Jy sal alles hieso kry, pa se groot seun. Die Antwoord – Super Evil (killer prawn remix): Die Antwoord …

griffinDie Antwoord slat ons met ‘n fresh tune.