Check hom

Zaberfluten – waddefok were Van Pletzen finking?

In Kief musiek, YouTube Channels deur griffin1 Eiertjies

Mirrag, klas! Zaberfluten is die official short film en music video vir Van Pletzen se nuwe tune, Zaberfluten. Die song kom vanaf hulle dubuutalbum, Kak Lekke Vibe.  Die tune is fokken catchy en jy kan hom hierso luister as jy wil, maar scroll af vir die video, want dis poes snaaks en dis waar die goud begrawe is. Die music video is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinZaberfluten – waddefok were Van Pletzen finking?